A Free Template From Joomlashack

A Free Template From Joomlashack

appartment2.jpg

Advertensie

Hidding Mews - Kaapstad
Eksekutiewe, self-sorg studio woonstel met veilige onderdak parkering, aan die voet van Tafelberg, in een van die meer gewilde dele van Kaapstad.

AtForest Gastehuis - Kaapstad
Akkommodasie in die gesogte voorstad van Oranjezicht in Kaapstad. Geleë aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor die 350 jaar jong en lewendige stad van Kaapstad.

Away2spain - Spanje
Self-sorg verblyf in 'n tipiese Spaanse vakansie villa in Composol, Spanje.

IHA.com - Vacation rentals IHA.com: Vakansie huur, bed en ontbyt en selfsorg akkommodasie, boek direkte met die eienaar.

pensionen-weltweit.de www.pensionen-weltweit.de
Tuisblad
Welkom by Kleine Bosch gasteplaas
Kleine Bosch guest farm accommodation Piet en Pat Potgieter verwelkom u by hul selfsorgakkommodasie-gaste plaas in Wellington.
Ons is net 80km of 1 uur buite Kaapstad.

'n Gerieflike tenvolle uitgerusde drieslaapkamer huis en twee eenslaapkamer gastewoonstelle is beskikbaar op ons olyf plaas, 7km buite Wellington. Dit is geleë in die Hawekwaberge op die grens van 'n natuurreservaat.
Gaste kan die uitsig, vars lug, skoon water, stilte en lang uitstappies geniet.

Elke eenheid het basiese moderne kookgeriewe en yskas.
Skoon beddegoed word verskaf.
Ons het ook 'n private swembad vir u gerief.
 
Pryse is baie kompeterend.
Ons hoop om u binnekort te sien.

 

Bly van so min as R180 per persoon wat deel  per nag.

 

Teen 'n denneplantasie op die grens van 'n natuur reservaat.

  'n 300 jaar oue dorpie, amper geen verkeer nie, net 45 minute of 75km buite Kaapstad.

 

 
 
Ons foto gallery

Kliek gerus die link hieronder om na die foto's van ons plaas en fasiliteite te kyk.

 
Akkommodasie tariewe

Akkommodasie tariewe is net indikatief. Dit is beter om 'n geen obligasie besprekings navraag te doen om 'n kwotasie te verkry.

 
Kaart en pad aanwysings

Google Earth kaart en 'n beskrywing van die roete van Kaapstad en die lughawe, na Wellington toe.

 
Besprekings en navrae

Kliek hier vir algemene navrae asook om tariewe en beskikbaarheid te bevestig.

Besprekings en navrae
Kliek hier vir besprekings en navrae

 
Joomla 1.5 Templates by Joomlashack